SPOEGWOLF

The current face of the alternative Afrikaans music movement.

“With their thought-provoking lyrics and rich sound, Spoegwolf have all the ingredients necessary to make their music stand out from what is available in the current Afrikaans market.”

United Themes Shortcode Plugin

Spoegwolf is een van die groepe wat tans gesien word as die gesig van die Afrikaanse alternatiewe musiek-beweging. Hul diepsinnige, prikkelende lirieke en ryk klank lê die grondslag vir ‘n splinternuwe tipe musiek wat uitstaan by elke optrede en fees.

Contact

TROTS GEBORG DEUR...

KONTAK: +27 21 424 1022

Contact