IVAN ROUX

Met sy kitaar, kick drum en sy ongelooflike stem is sy vertonings energiek en opgewek en sal hy beslis enige gehoor bekoor.

Ivan Roux was onlangs die naas-wenner in die realiteits reeks, Die Kontrak.

United Themes Shortcode Plugin

Hy was ook in doie Top 10 van die Suid Afrikaanse weergawe van The Voice.

Ivan het die laaste jaar die verhoog gedeel met meeste van ons land se grootste kunstenaars insluitent; Bobby en Karlien van Jaarsveld, Riana Nel, Refentse, Jack Parow, Francois van Coke, Kahn Moorbee, Juanita du Plessis en Refentse.

Contact

TROTS GEBORG DEUR...

KONTAK: +27 21 424 1022

Contact