DIE HEUWELS FANTASTIES

We started in 2009 and like making music a lot!

Ek soek pille vir Kersfees, Vir my gekerfde senuwees. Niks wat ‘n tydjie by die see nie kan genees, Maar wie soek pille vir Kersfees? Hang af by wie se huis ek gaan wees! ‘n Prys promosie fenomeen, So baie om voor dankbaar te wees!

United Themes Shortcode Plugin

Die Heuwels Fantasties is alternatiewe Afrikaanse Pop-Rock groep vanaf Bellville in Kaapstad. As een van die eerste suksesvolle Afrikaanse groepe om elektroniese musiek op die radar te plaas, kan hul musiek beskryf word as melodiese liedjies wat op akoestiese kitaar geskryf word en dan met beide elektroniese en organiese instrumente geïnterpreteer word.

Dis ‘n mondvol, maar dit kan in kort opgesom word as pop (die beste tipe!). Die Heuwels Fantasties het al ook ‘n hele rits Suid-Afrikaanse toekennings opgeraap vir beide hul musiek en video’s.

Contact

TROTS GEBORG DEUR...

KONTAK: +27 21 424 1022

Contact